TUISBLAD      |       DIERE TE KOOP
 
 
 
WELKOM

Johan Maree het in 1995 begin boer met Dorpers en Witdorpers en was so beindruk met die ras dat ek besluit het om n stoetery te begin.

Johan het aangesluit by die Overvaal Dorper klub en begin skou en het verskeie kampioene op die skoue gehad onderandere die Grood Kampioen Dorper ooi en Junior en Groot Kampioen Wit Dorper Ram op die klub se streeks kampioenskappe. Johan was ook in 2001 teler van die jaar met Witdorpers.

Sedert 2004 is Johan betrokke met die bemarking van die ras en poog om diere van die hoogste gehalte te bemark:

1. Die ramme wat bemark word is van baie goeie gehalte, maar ook so dat dit die sak sal pas
2. Alle ooie loop by ramme en is mooi vroulike diere
3. Stoor lammers is ook beskikbaar dit sluit in ramme, hammels en ooilammers, wat suiwerdorpers
     is.  Die gewigte van die lammers wissel tussen 28kg en 32kg en die pryse is altyd markverwant.
4. Ons doen ook die bemarking van Boerbokke van die hoogste gehalte.

Geen bestelling is te groot of te klein nie en ons lewer af so ver dit moontlik is.
Johan Maree Dorpers & Wit Dorpers verseker u van die goeie diens en tevredenheid

Tel: 082 347 0085   |     E-mail: johan@mareedorpers.co.za
 
 
Copyright © 2010 Johan Maree Dorpers & Wit Dorpers. All Rights Reserved Hosted by: Upington-Online